Siek wees

Ek het toe by die huis gebly vandag. Was gister by die skool net tot 11uur toe kom ek maar huistoe. Ek is bly ek het myself uit die bed uit gesleep om te wys ek het nie gaan le nie. Ek het gele tot 12 uur se kant en van toe af is ek tussen wakker en slaap. Gesond wees en siek wees. Daardie tyd wat ‘n mens net super ge ireteerd is. Dis darrem amper more. Ek is baie beter en gaan weer skooltoe.

 

Advertisements

Published by

Sunflower

Very creative. Happily married. Living on a plot with my husband and two dogs. Loving life.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s