My varkie

Die titel van hierdie blog is Sonneblomme, koffie en varkies. Die varkie deel hiervan verwys na my sussie. Ek is baie lief vir haar en om een of ander rede noem ons mekaar “varkie”. Nie een van ons weet waarom nie of hoe dit begin het nie maar dis nou maar so en ons aanvaar dit so.Soms wil ons mekaar vermoor maar ons is die meeste van die tyd BAIE lief vir mekaar. Sy is ‘n uitstekende fotograaf. Kyk na haar website hier. Ek sit ook baie keer van haar foto’s op op my ander blog.

Lief vir jou My Varkie en dankie dat jy so ‘n goeie vriendin is 🙂

DSCF3594 DSCF3744 AmandaVisit093 DIGITAL CAMERA 2 SAM_0023 IMAG0229 IMAG0233 IMAG0533 20140401_154254 20140628_112117 IMAG0369 q-1 (63) q-1 (47)

Advertisements

Published by

Sunflower

Very creative. Happily married. Living on a plot with my husband and two dogs. Loving life.

4 thoughts on “My varkie”

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s